Tuis | Hotel | Chalets | Gasteplaas | Spa | Tariewe | Besprekings


Orania Toere en Verblyf Tariewe

Opsoek na gehalte verblyf in Orania? Geniet puik waarde vir geld by ons pragtige vakansieoord op die oewer van die Oranjerivier!

Langs die dig beboste oewer van die Oranjerivier, tussen die koppies en uitgestrekte velde van ’n sprokieswęreld Karoolandskap, wag ‘n unieke ervaring op alle besoekers. Orania se vakansieoord bied 'n wye keuse van verblyf wat elke sak sal pas. Ons pragtige hotel en chalets is kort stapafstand vanaf die river, restaurant, swembad en spa geleë.


Meerkatgat Gasteplaas tariewe vanaf slegs R 200 per persoon per nag... lees meer

Orania Hotel en Spa

4ster verblyf
- Hotel tariewe sluit 'n heerlike ontbyt in
- Hotel kamers word daagliks gediens

Ideaal vir paartjies en enkelpersone...lees meer

Enkelverblyf: R 810 per persoon per nag (maks. 1 persoon, koninggrootte bed)

Dubbelkamer: R 600 per persoon per nag (maks. 2 persone, koninggrootte bed of 2 enkelbeddens)

Familiekamer: R 1 470 per kamer per nag (maks. 4 persone, koninggrootte bed en 2 enkelbeddens)

Luukse Suite: R 1 450 per suite per nag (maks. 2 persone, koninggrootte bed)

Bespreek nou!

Selfsorg Chalets

3ster verblyf
- Selfsorg: ontbyt is nie ingesluit nie
- Chalets word nie daagliks gediens nie

Ideaal vir groepe en gesinne...lees meer

Chalet vir 2: vanaf R 320 per persoon per nag (1 dubbelbed)

Chalet vir 4: vanaf R 265 per persoon per nag (1 dubbelbed + 2 enkelbeddens)

Chalet vir 6: vanaf R 185 per persoon per nag (1 dubbelbed + 4 enkelbeddens)

Chalet vir 9: vanaf R 3 510 per nag vir die chalet (Jacuzzi, kaggel, 2 dubbelbeddens + 5 enkelbeddens)

Bespreek nou!



© Orania Toere. kontak@oraniatoere.co.za. Webwerf ontwerp deur QD. Vertoon beste op Internet Explorer. Sien ook lief-orania.co.za en vryafrikaner.co.za
Tuis | Orania Hotel | Selfsorg Chalets | Orania Rivier Spa | Tariewe | Meer oor Orania | Kontak | Skakels | English