Tuis | Hotel | Chalets | Gasteplaas | Spa | Tariewe | Besprekings


Winskopie Besprekings

Paartjie Wegbreek

Bederf julself met 2 nagte by die asemrowende 4ster Oewerhotel en Spa, geleŽ op die lowergroen oewer van die Oranjerivier in die hartjie van die Bo-Karoo. Ontbyt en 'n rug, nek en skouer massering of Franse manikuur ingesluit.

Prys: slegs R 1 275 per persoon!

Julle spaar dus R 100 per persoon. Aanbod geldig tot 30 September 2018. Voltooi besprekingsvorm:



NB. Maak asb seker dat al die velde gemerk met 'n  *  ingevul is om te verseker dat u vorm gestuur word.


Naam en van * :

Dorp/Stad waar u woon :

Selfoon no. * :

Faks no. :

E-pos adres * :

Aantal gaste :

Aantal kamers :

Arriveer datum :

Vertrek datum :

Kommentaar :


© Orania Toere. kontak@oraniatoere.co.za. Webwerf ontwerp deur QD. Vertoon beste op Internet Explorer. Sien ook lief-orania.co.za en vryafrikaner.co.za
Tuis | Orania Hotel | Selfsorg Chalets | Orania Rivier Spa | Tariewe | Meer oor Orania | Kontak | Skakels | English